Modulekode | BGN 151 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Die module lei die student in t.o.v. anatomiese begrippe soos o.a. liggaamsvlakke, liggaamstreke, asse van beweging, basiese anatomiese terminologieë, ens. Ontwikkelings-anatomie, osteologie, artrologie, skeletspierstelsel, senuwee-innervasie, basiese anatomie van die brein, asook anatomie van die kardio-respiratoriese stelsel word behandel. ‘n Groot deel van die module word gewy aan bewegingsanatomie en die toepassing daarvan. |
Modulekrediete | 6.00 |
Programme |
|
Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
Kontaktyd | 3 lesings per week, 1 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Afrikaans en Engels word in een klas gebruik |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App